08.05.2026 - Daily Voice - Joshua 24:15

08.05.2026 - Daily Voice - Joshua 24:15

Afrikaans

Joshua 24:15

‘… maar ek en my huis, ons sal die Here dien.'

  • Kies om die Here te dien en stel Hom eerste in jou lewe.

  • Hierdie is 'n daaglikse besluit wat elke aspek van ons lewens vorm.

  • Wanneer God eerste kom, vind alle ander dinge hulle regte plek.

  • 'n Lewe wat op diens aan God gebou is, geniet Sy seën.

GEBED: Vader, ek kies om U eerste in my lewe en in my huis te stel. Mag alles wat ek doen U verheerlik en my liefde vir U weerspieël. Help my om U heelhartig te dien U die middelpunt van alles te hou. Amen.


English

Joshua 24:15

‘… but as for me and my household, we will serve the Lord.'

  • Choose to serve the Lord and put Him first in your life.

  • This is a daily decision that shapes every aspect of our lives.

  • When God comes first, all other things find their proper place.

  • A life built on service to God enjoys His blessing.

PRAYER: Father, I choose to put You first in my life and in my home. May everything I do glorify You and reflect my love for You. Help me to serve You wholeheartedly and to keep You at the center of everything. Amen.

 

Gebed deur Salome Beukes — [08.05.2026]

Back to blog

Leave a comment